1 Peter 4:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as die regverdige nouliks gered word, waar sal die goddelose en die sondaar verskyn? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En: “As iemand wat reg lewe voor God met moeite verlos word, hoe sal dit dan gaan met ’n goddelose en ’n sondaar?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En as die regverdige nouliks gered word, waar sal die goddelose en die sondaar verskyn? |
| Afrikaans 1983 | “As 'n gelowige beswaarlik gered word, wat word dan van 'n goddelose en 'n sondaar?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want: “As die •regverdige beswaarlik verlos word, wat sal van die goddelose en sondaar word?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is nie maklik om iemand te red wat reg lewe nie, maar dit is baie moeiliker om mense te red wat nie vir God dien nie, mense wat sondaars is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die mense wat volgens God se wil geleef het beswaarlik gered word, wat wag dan nie op die mense wat God misken en sleg geleef het nie? |