1 Peter 3:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Terwyl hulle jou kuis gesprek met vrees aanskou.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sal immers sien hoe eerbiedig en onberispelik julle lewe.
Afrikaans 1933/1953 as hulle jul reine, godvresende wandel aanskou het.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) omdat hulle julle rein, eerbiedige leefwyse raaksien.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) moet die manier waarop jy as vrou leef, hom oortuig dat dit waarin jy glo, die waarheid is. Jou lewe praat baie harder as jou woorde. Dit is eintlik nie eens nodig om baie met jou man oor God te praat as jy leef soos Hy wil hê nie. So sal jy vir jou man wys hoe wonderlik God is.