1 Peter 3:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daardeur het hy ook gegaan en vir die geeste in die gevangenis gepreek; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Só het Hy na die geeste in die gevangenis gegaan en sy oorwinning daar aangekondig. |
| Afrikaans 1933/1953 | in wie Hy ook heengegaan en gepreek het vir die geeste in die gevangenis, |
| Afrikaans 1983 | En so het Hy na die geeste in die gevangenis gegaan en daar sy oorwinning aangekondig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Deur die Gees het Hy ook gegaan en dit vir die geeste in gevangenskap aangekondig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En Christus het ook gegaan na die geeste in die doderyk en Hy het vir hulle die boodskap gebring dat Hy oorwin het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Deur die Gees is Hy na die geeste toe wat opgesluit is en wag vir die oordeel. Vir hulle het Hy gaan vertel dat Hy gewen het en leef. Weet julle wie is hierdie geeste? |