1 Peter 3:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En wie is dit wat julle kwaad sal aandoen as julle navolgers is van wat goed is? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verder, wie sal julle sleg behandel as julle uit julle pad gaan om goed te doen? |
| Afrikaans 1933/1953 | En wie is dit wat julle kwaad sal aandoen as julle navolgers is van die goeie? |
| Afrikaans 1983 | Wie sal julle kwaad aandoen as julle julle beywer vir wat goed is? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verder, wie sal julle sleg behandel as julle julle beywer vir wat goed is? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is seker: Niemand sal slegte dinge doen aan julle as julle baie graag goeie dinge wil doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |