1 Kings 9:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as julle enigsins van My afwyk, julle of julle kinders, en my gebooie en my insettinge wat Ek julle voorgehou het, nie bewaar nie, maar gaan en ander gode dien en hulle neerbuig.
Afrikaans (NLV) 2011 “Maar as jy of jou nageslag My verlaat en nie my bevele en gebooie gehoorsaam nie, as julle ander gode dien en voor hulle buig,
Afrikaans 1933/1953 As julle en julle kinders ooit van My afvallig word en my gebooie, my insettinge wat Ek julle voorgehou het, nie onderhou nie, maar ander gode gaan dien en voor hulle neerbuig,
Afrikaans 1983 “Maar as julle en julle nageslag van My af wegdraai en my gebooie en my voorskrifte wat Ek julle gegee het, nie nakom nie en julle gaan dien ander gode en buig voor hulle,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “As julle wel van My afvallig word, julle of julle nageslag, en nie meer my gebooie, my vaste voorskrifte wat Ek aan julle voorgehou het, nakom nie, maar ander gode gaan dien en voor hulle in aanbidding buig,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar as julle weggaan van My, julle en julle kinders, en julle is nie gehoorsaam aan die wette en gebooie wat Ek vir julle gegee het nie, as julle ander gode gaan dien en julle buig voor hulle,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy of iemand uit jou nageslag My nie meer liefhet nie en julle daarom ook nie meer aan My steur nie en ander gode in my plek dien,