1 Kings 9:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan sal Ek die troon van jou koninkryk oor Israel vir ewig bevestig, soos Ek aan jou vader Dawid beloof het deur te sê: Daar sal vir jou geen man op die troon van Israel ontbreek nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan sal Ek jou koningskap oor Israel bevestig soos Ek aan jou pa, Dawid, belowe het: ‘Daar sal altyd iemand uit jou nageslag op die troon van Israel wees.’
Afrikaans 1933/1953 dan sal Ek die troon van jou koningskap oor Israel vir ewig bevestig, soos Ek jou vader Dawid beloof het deur te sê: Daar sal vir jou nooit 'n man ontbreek op die troon van Israel nie.
Afrikaans 1983 sal Ek jou heerskappy oor Israel bestendig. So het Ek jou vader Dawid belowe: Daar sal altyd iemand uit jou nageslag wees om oor Israel te regeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sal Ek jou koninklike troon oor Israel vir altyd laat standhou, soos Ek jou vader Dawid beloof het deur te sê, ‘Daar sal vir jou nooit iemand ontbreek op die troon van Israel nie.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dan sal jou nageslag altyd koning wees oor Israel, Ek sal dit laat gebeur. Ek het vir jou pa Dawid gesê: ‘Iemand uit jou nageslag sal altyd op die troon van Israel sit,’ en dit sal so wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As jy na my wil luister en my gebooie uitleef, sal Ek my belofte aan Dawid hou en sal een van sy nageslag altyd oor Israel regeer.