1 Kings 9:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hiram het sy dienaars, skeepsmanne wat kennis van die see gehad het, saam met die dienaars van Salomo in die vloot gestuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hiram het ook vir hom skepe gestuur met gesoute bemanningslede. Hulle het saam met Salomo se matrose |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe stuur Hiram sy dienaars op die skepe, seevaarders wat die see ken, saam met die dienaars van Salomo; |
| Afrikaans 1983 | Hiram het vir hom skepe gestuur en ervare seemanne. Hulle het saam met Salomo se manne |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saam met Salomo se dienaars, het Hiram sy dienaars, skeepslui wat die see geken het, aan die vloot beskikbaar gestel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hiram het matrose gestuur wat die see goed geken het. Hulle was saam met die matrose van Salomo op die skepe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Koning Hiram het toe van sy mees ervare skeepslui gestuur om saam met Salomo se manne te werk. |