1 Kings 9:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En koning Salomo het 'n vloot skepe gemaak in Esiongeber, wat langs Elot is, aan die kus van die Skelfsee, in die land Edom.
Afrikaans (NLV) 2011 Koning Salomo het ook skepe gebou by Esjon-Geber, ’n hawe naby Elat aan die kus van die Rietsee in Edom.
Afrikaans 1933/1953 Koning Salomo het ook skepe gebou in seon-Geber wat by Elot aan die kus van die Skelfsee in die land Edom lê.
Afrikaans 1983 Koning Salomo het ook skepe gebou in Esjon-Geber by Elat aan die kus van die Rietsee in Edom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Koning Salomo het 'n vloot opgebou by Es-jon-Geber wat by Elat is, aan die kus van die Rietsee in die gebied van Edom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Salomo het skepe laat bou in Esjon-Geber. Dit was by die stad Elot langs die strand by die Riet-see, in die land Edom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het ook vir hom ’n hele skeepsvloot by Esjon-Geber digby Elat aan die kus van die Golf van Akaba in Edom laat bou.