1 Kings 9:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle kinders wat ná hulle in die land oorgebly het, wat die kinders van Israel ook nie met die banvloek kon tref nie, op hulle het Salomo tot vandag toe 'n diensbelasting gehef. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle was die afstammelinge van die volke wat Israel nie volledig uitgeroei het nie. Salomo het hulle opkommandeer om dwangarbeid vir hom te doen. Dis vandag nog so. |
| Afrikaans 1933/1953 | hulle kinders wat nhulle in die land oorgebly het, wat die kinders van Israel nie met die banvloek kon tref nie, die het Salomo laat opkom vir dwangarbeid, tot vandag toe. |
| Afrikaans 1983 | afstammelinge van dié wat nie deur die Israeliete uitgeroei is nie en nog oor was in die land, opgeroep om dwangarbeid te doen. Dit is vandag nog so. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dit is nou hulle nageslag wat ná hulle oorgebly het in die land, en wat die Israeliete nie met die banvloek kon tref nie – het Salomo opgeroep vir verpligte dienswerk, dit is vandag nog so. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete kon hulle nie almal doodmaak nie, en Salomo het hulle kinders wat oorgebly het, laat kom om vir hom te werk, hulle het altyd sy slawe gebly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onder hulle was die Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete. Vandag nog is hulle nageslag die land se werkers. |