1 Kings 9:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) dat die HERE vir die tweede keer aan Salomo verskyn het, soos hy aan hom in Gibeon verskyn het.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe verskyn die Here vir ’n tweede keer aan Salomo soos voorheen by Gibeon.
Afrikaans 1933/1953 verskyn die HERE vir die tweede maal aan Salomo soos Hy aan hom verskyn het in G¡beon;
Afrikaans 1983 het die Here 'n tweede keer aan hom verskyn soos Hy by Gibeon aan hom verskyn het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) het die Here 'n tweede keer aan Salomo verskyn, net soos Hy aan hom verskyn het by Gibeon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) het die Here weer aan Salomo verskyn soos Hy by Gibeon aan hom verskyn het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) het die Here weer aan hom verskyn, presies soos destyds by Gibeon.