1 Kings 9:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hiram het sestig talente goud na die koning gestuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hiram het meer as vier ton goud aan Salomo gelewer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hiram het aan die koning honderd en twintig talente goud gestuur. |
| Afrikaans 1983 | Hiram het aan Salomo meer as vier ton goud gelewer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hiram het immers vir die koning 'n honderd-en-twintig kikkar goud gestuur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hiram het 120 talente goud vir die koning gestuur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hiram was baie ongelukkig, maar hy het die stede aanvaar. Hy het ook nog 4 000 kilogram goud aan Salomo gestuur. |