1 Kings 9:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: Watter stede is dit wat jy my gegee het, my broer? En hy het hulle die land Kabul genoem tot vandag toe.
Afrikaans (NLV) 2011 “Watter soort dorpe is dit wat jy vir my gegee het, my broer?” het hy gevra. “Hierdie dorpe is tog waardeloos!” Daarom word dit tot vandag toe Kabulstreek genoem.
Afrikaans 1933/1953 Daarop sê hy: Wat vir stede is dit wat jy my gegee het, my broer? En hulle noem dit die land Kabul, tot vandag toe.
Afrikaans 1983 en het hy gesê: “Wat se stede is dit wat jy vir my gee, my broer!” Daarom dra dit tot vandag nog die naam “Kabulstreek”.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het gesê: “Wat is hierdie dorpe wat jy vir my gegee het, my broer?” Hy het dit die gebied van Kabul genoem; dit is vandag nog so.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het gesê: “My vriend, hoekom gee jy vir my hierdie stede? Hulle beteken niks.” Die mense noem daardie plek nou nog “Nikswerd-land.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hiram het toe vir Salomo gesê: “My vriend, hierdie stede beteken niks, hulle het geen waarde nie.” Vandag nog word hierdie gebied “Kabul” of “Nikswerd” genoem.