1 Kings 9:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hiram het uit Tirus uitgegaan om die stede te sien wat Salomo hom gegee het; en hulle het hom nie behaag nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hiram het uit Tirus kom kyk hoe die dorpe lyk wat Salomo vir hom gegee het, maar hy was nie daarmee tevrede nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hiram het uit Tirus uitgetrek om die stede te bekyk wat Salomo hom gegee het, maar hulle was nie reg in sy oë nie. |
| Afrikaans 1983 | Toe Hiram hierdie stede wat Salomo aan hom oorgedra het, uit Tirus gaan besigtig, was hy teleurgestel |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hiram het uit Tirus vertrek om die dorpe te besigtig wat Salomo vir hom gegee het, maar in sy oë was dit nie goed genoeg nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hiram het gaan kyk na die stede wat Salomo vir hom gegee het, maar Hiram het nie van die stede gehou nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hiram het opgewonde na die stede gaan kyk, maar was diep teleurgesteld. Hy het nie van een van hulle gehou nie. |