1 Kings 9:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit het gebeur aan die einde van twintig jaar, toe Salomo die twee huise gebou het, die huis van die HERE en die huis van die koning,
Afrikaans (NLV) 2011 Dit het Salomo twintig jaar geneem om die tempel van die Here en die koninklike paleis te bou.
Afrikaans 1933/1953 En aan die einde van twintig jaar waarin Salomo die twee huise, die huis van die HERE en die huis van die koning, gebou het --
Afrikaans 1983 Na afloop van die twintig jaar waarin Salomo die twee geboue opgerig het, die huis van die Here en die koninklike paleis,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aan die einde van die twintig jaar waarin Salomo die twee geboue, die huis van die Here en die koninklike paleis, gebou het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Salomo het 20 jaar lank gebou, en toe was die tempel en die paleis klaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het Salomo twintig jaar geneem om die tempel en die paleis te bou.