1 Kings 9:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit het gebeur toe Salomo klaar gebou het aan die huis van die HERE en die huis van die koning en al die begeertes van Salomo wat hy behaag het om te doen, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Salomo het die tempel van die Here en die koninklike paleis klaar gebou. Hy het alles voltooi soos hy beplan het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Net toe Salomo gereed was met die bou van die huis van die HERE en die huis van die koning en elke begeerte wat Salomo wou uitvoer, |
| Afrikaans 1983 | Nadat Salomo die tempel van die Here en die koninklike paleis klaar gebou en alles wat hy wou doen, voorspoedig afgehandel het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Pas nadat Salomo klaar was met die bou van die huis van die Here en die koninklike paleis, met alles wat hy beplan het, met alles wat hy graag wou doen, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat Salomo die tempel en die paleis klaar gebou het, en ook al die ander dinge klaargemaak het wat hy wou doen, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nadat Salomo die tempel, sy paleis en die ander geboue opgerig het, |