1 Kings 8:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die gérubs het hulle twee vlerke oor die plek van die ark uitgesprei, en die gérubs het die ark en sy draaghoute bo oordek.
Afrikaans (NLV) 2011 Die gerubs se vlerke was bo-oor die ark en die drahoute uitgesprei.
Afrikaans 1933/1953 Want die g,rubs het die vlerke uitgesprei oor die plek van die ark, sodat die g,rubs die ark en sy draaghoute van bo af beskut het.
Afrikaans 1983 Die gerubs se vlerke was oopgesprei oor die staanplek van die ark. Hulle het die ark en sy draaghoute aan die bokant bedek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want die gerubs het hulle vlerke uitgesprei oor die plek van die ark. Die gerubs het die ark en sy draaghoute van bo af beskut.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want die gerubs se vlerke was oop oor die plek waar die kis gestaan het, die gerubs het die kis en sy dra-houte toegemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die verbondsark, asook die houtpale waarmee dit gedra is, het net mooi onder die gerubs se uitgestrekte vlerke ingepas.