1 Kings 8:62 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die koning en die hele Israel saam met hom het 'n offer voor die aangesig van die HERE gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het die koning en die hele Israel saam met hom offers aan die Here gebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die koning, en die hele Israel saam met hom, was besig om slagoffers voor die aangesig van die HERE te slag. |
| Afrikaans 1983 | Die koning en die hele Israel het vir die Here offerandes gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning en die hele Israel saam met hom was besig om offers te slag voor die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning en al die Israeliete saam met hom het vir die Here offers gebring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het koning Salomo en al die mense uit blydskap en dankbaarheid vir die Here begin offer. |