1 Kings 8:61 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat julle hart dan volkome wees met die HERE onse God, om in sy insettinge te wandel en sy gebooie te onderhou, soos dit vandag is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En mag julle ten volle toegewy wees aan die Here ons God sodat julle altyd sy bevele en gebooie gehoorsaam soos wat julle dit vandag doen.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat julle hart dan volkome met die HERE onse God wees om te wandel in sy insettinge en sy gebooie te onderhou, soos vandag. |
| Afrikaans 1983 | Mag julle met volle oorgawe voor die Here ons God leef volgens sy voorskrifte en julle hou aan sy gebooie, so soos dit vandag is.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En mag julle harte volkome by die Here ons God wees, deur sy vaste voorskrifte te volg en sy gebooie na te kom soos dit vandag is.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet lewe soos ons God die Here vir julle in sy wette sê, julle moet Hom dien met julle hele hart, soos julle vandag doen.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mag julle, die volk van die Here, altyd aan Hom getrou wees. Mag julle, soos vandag, ook môre en oormôre na die Here se wil in sy gebooie en al sy wette luister.” |