1 Kings 8:60 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) sodat al die mense van die aarde kan weet dat die HERE God is en dat daar niemand anders is nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan sal mense oor die hele wêreld weet dat die Here God is en dat daar geen ander god is nie.
Afrikaans 1933/1953 sodat al die volke van die aarde kan weet dat die HERE God is, niemand meer nie.
Afrikaans 1983 Dan sal al die volke van die wêreld besef die Here is God; daar is nie 'n ander nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sodat al die volke van die aarde mag besef dat die Here, dat Hy, God is, niemand anders nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan sal al die volke van die aarde weet die Here is God en daar is nie nog 'n ander God nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As dit gebeur, sal al die volke van die wêreld begin besef dat die Here God is en dat daar niemand anders soos Hy is nie.