1 Kings 8:57 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE onse God wees met ons soos Hy met ons vaders was; laat Hy ons nie verlaat en ons nie verlaat nie |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag die Here ons God met ons wees soos Hy met ons voorouers was. Mag Hy ons nooit verlaat of ons laat vaar nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mag die HERE onse God met ons wees soos Hy met ons vaders gewees het; mag Hy ons nie verlaat en ons nie verwerp nie -- |
| Afrikaans 1983 | Mag die Here ons God by ons wees soos Hy by ons voorvaders was. Mag Hy ons nooit verlaat of laat vaar nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag die Here ons God met ons wees, soos Hy met ons voorouers was. Mag Hy ons nie verlaat nie, ons nie in die steek laat nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek bid dat ons God die Here by ons sal wees soos Hy by ons voorvaders was. Ek bid dat Hy nie sal weggaan van ons nie en dat Hy ons nie sal los nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mag die Here so naby aan ons wees soos Hy destyds aan ons voorvaders was. Mag Hy ons nooit sommer los of verlaat nie. |