1 Kings 8:51 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hulle is jou volk en jou erfdeel wat jy uit Egipte uitgelei het, uit die ysteroond; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | want hulle is u volk, u eiendom wat U uit die smeltoond van Egipte gebring het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hulle is u volk en u erfdeel wat U uit Egipte uitgelei het uit die ystersmeltoond. |
| Afrikaans 1983 | want hulle is u eie volk, U het hulle uitgelei uit Egipte, uit die smeltoond uit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle is immers u volk en u erfdeel wat U uit Egipte, uit die ystersmeltoond, uitgelei het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want hulle is u eie volk. U het hulle gebring uit Egipte, die plek wat vir hulle soos 'n warm oond was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle is tog u eiendom wat U uit die smeltoond van Egipte gered het. |