1 Kings 8:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoor dan hulle gebed en hulle smeking in die hemel, u woonplek, en voer hulle saak aan, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | luister dan tog in die hemel waar U woon na hulle gebede en smeking, en wees genadig. |
| Afrikaans 1933/1953 | wil dan in die hemel, u vaste woonplek, hulle gebed en hulle smeking hoor en aan hulle hul reg verskaf, |
| Afrikaans 1983 | luister tog uit die hemel, uit u woonplek, na hulle gebed en smeking en neem hulle straf weg |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | moet U in die hemel, die plek van u verblyf, hulle gebede en smeekbedes hoor en hulle reg handhaaf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan moet U asseblief luister in u woonplek, die hemel. U moet luister na hulle gebed en U moenie aanhou om hulle te straf nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | luister dan na hulle gebede. Vergewe hulle en wees opnuut weer lief vir u mense. |