1 Kings 8:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoor dan in die hemel hulle gebed en hulle smeking, en voer hulle saak aan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | luister dan in die hemel na hulle gebede en smekinge, en gee aan hulle die oorwinning. |
| Afrikaans 1933/1953 | wil dan in die hemel hulle gebed en hulle smeking hoor en aan hulle hul reg verskaf. |
| Afrikaans 1983 | luister tog uit die hemel na hulle gebed en hulle smeking en gee hulle die oorwinning. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | moet U in die hemel hulle gebede en smeekbedes hoor en hulle reg handhaaf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan moet U asseblief in die hemel luister na hulle gebed en U moet hulle laat wen teen hulle vyande. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | luister dan na hulle gebede in u hemelse woonplek en laat hulle die vyand verslaan. |