1 Kings 8:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As jou volk uittrek om te veg teen hulle vyand, waarheen jy hulle ook al mag stuur, en tot die HERE bid in die rigting van die stad wat jy verkies het, en na die huis wat Ek vir jou Naam gebou het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As u volk op u bevel uittrek om oorlog teen hulle vyande te maak en hulle tot U, die Here, bid in die rigting van hierdie stad wat U uitgekies het en na hierdie tempel wat ek vir u Naam gebou het, |
| Afrikaans 1933/1953 | As u volk uittrek in die oorlog teen sy vyand op die pad waarop U hulle stuur, en hulle bid tot die HERE in die rigting van die stad wat U verkies het, en van die huis wat ek vir u Naam gebou het, |
| Afrikaans 1983 | “Sou u volk teen sy vyande uittrek in 'n oorlog wat deur U beveel is, en hulle bid tot U, die Here, in die rigting van hierdie stad wat U gekies het en die huis wat ek vir u Naam gebou het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Wanneer u volk uittrek vir oorlog teen sy vyand op die pad waarop U hulle stuur, en hulle bid tot die Here in die rigting van die stad wat U gekies het, en van die tempel wat ek vir u Naam gebou het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “U volk sal miskien oorlog gaan maak teen vyande omdat U gesê het hulle moet dit doen. As hulle kyk na hierdie stad wat U gekies het en na hierdie tempel wat ek gebou het vir U, en as hulle bid en soebat, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wanneer Israel op u bevel gaan oorlog maak en hulle bid tot U in ’n vreemde land terwyl hulle hulle gesig in die rigting van die tempel draai, |