1 Kings 8:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Want hulle sal hoor van u groot Naam en van u sterke hand en van u uitgestrekte arm) as hy kom en in die rigting van hierdie huis bid;
Afrikaans (NLV) 2011 want hulle sal van U hoor en van u kragtige dade en u mag — as hulle na hierdie tempel toe bid,
Afrikaans 1933/1953 want hulle sal hoor van u grote Naam en u sterke hand en u uitgestrekte arm -- as hy kom en bid na hierdie huis toe,
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ja, hulle sal hoor van u groot Naam en u sterk hand en uitgestrekte arm – wanneer hy dan kom en in die rigting van hierdie tempel bid,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As hy gehoor het van u groot Naam en van die groot dinge wat U gedoen het, en hy kom en hy kyk na hierdie tempel en hy bid,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die vreemdeling wat van u liefde vir u mense gehoor het en wat toe besluit het om U in hierdie tempel te dien en te aanbid.