1 Kings 8:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En wat 'n vreemdeling betref, wat nie uit u volk Israel is nie, maar ter wille van u Naam uit 'n ver land kom; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ook as vreemdelinge wat nie van u volk Israel is nie, van U hoor en uit verre lande kom ter wille van u groot Naam — |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, ook na die uitlander wat nie van u volk Israel is nie, en uit 'n ver land ter wille van u Naam kom -- |
| Afrikaans 1983 | [41-42] “Luister ook na die vreemdeling wat nie uit u volk Israel is nie en, omdat hy gehoor het van u groot Naam, u mag en krag, selfs uit 'n ver land kom en na hierdie tempel toe bid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ En ook die buitelander wat nie deel van u volk Israel is nie, maar uit 'n ver land kom ter wille van u Naam – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Maar U moet ook luister na iemand wat nie van u volk Israel is nie en wat van 'n ver land kom omdat hy u Naam gehoor het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Luister ook na die vreemdeling wat nie deel van u volk is nie, maar in ’n ver en vreemde land van U gehoor het. |