1 Kings 8:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | sodat hulle U kan vrees al die dae wat hulle woon in die land wat U aan ons vaders gegee het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal hulle aan U gehoorsaam wees, solank hulle woon in die land wat U aan ons voorouers gegee het. |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat hulle U kan vrees al die dae wat hulle leef in die land wat U aan ons vaders gegee het. |
| Afrikaans 1983 | sodat hulle aan U gehoorsaam sal wees die hele tyd dat hulle in die land leef wat U aan ons voorvaders gegee het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat hulle vir U ontsag mag hê solank as wat hulle leef op die grond wat U vir ons voorouers gegee het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sal hulle altyd gehoorsaam wees aan U terwyl hulle in die land woon wat U vir hulle voorvaders gegee het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Leer u volk om U lief te hê en U getrou te dien in hierdie land wat U aan hulle voorvaders beloof het. |