1 Kings 8:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het die ark van die HERE en die tent van samekoms en al die heilige voorwerpe wat in die tabernakel was, opgebring, dit het die priesters en die Leviete opgebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die priesters en Leviete het die ark van die Here, die tent van ontmoeting en al die gewyde toebehore uit die tent van ontmoeting gedra. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die ark van die HERE en die tent van samekoms gebring saam met al die heilige voorwerpe wat in die tent was; naamlik die priesters en die Leviete het dit gebring. |
| Afrikaans 1983 | en die ark, die tent van ontmoeting en al die toebehore van die heiligdom wat in die tent was, gedra. Die priesters en die Leviete het dit gedra. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het die ark van die Here, die Tent van Ontmoeting en al die heilige voorwerpe wat in die tent was, na bo gedra – die priesters en Leviete het dit gedra. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle en die Leviete het die kis gebring en ook die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn en al die gewyde gereedskap. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en dit na die tempel toe gedra. Van die Leviete het toe gekom en die tent waar die Here altyd teenwoordig was, met al sy toebehore ook in die tempel gaan neersit. |