1 Kings 8:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Watter gebed en smeking mag ook al gedoen word deur iemand of deur jou hele volk Israel, wat elkeen die plaag van sy eie hart sal ken en sy hande na hierdie huis sal uitbrei; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | luister dan. Luister na die gebed en die smeking van die enkelinge of die hele volk Israel, soos elkeen sy behoefte bekendmaak en die hande na hierdie tempel toe uitstrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | enige gebed, enige smeking wat enigeen van u hele volk Israel sal doen, as elkeen die plaag van sy hart ken, sodat hy sy hande na hierdie huis toe uitbrei -- |
| Afrikaans 1983 | luister tog na elke gebed, elke smeking wat van enige mens of van u hele volk Israel mag kom soos elkeen sy plaag te kenne gee en sy hande na hierdie tempel toe uitstrek; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en daar enige gebed is, enige smeekbede by enige mens, by enigiemand van u volk Israel wat elkeen die teistering van sy eie hart ken, en hy dan sy hande na hierdie tempel uitstrek, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan moet U asseblief luister wanneer iemand of u volk Israel bid en soebat, U moet luister wanneer elke persoon sy hande uitsteek na hierdie tempel en sê wat met hom gebeur het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | hoor dan hulle smeekgebede. As u volk in hulle gebrokenheid hulle hande na U toe uitsteek en in die rigting van hierdie tempel bid, |