1 Kings 8:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoor dan in die hemel en vergewe die sonde van u volk Israel, en bring hulle terug na die land wat U aan hulle vaders gegee het.
Afrikaans (NLV) 2011 luister dan tog uit die hemel en vergewe die sondes van u volk en bring hulle terug na hierdie land wat U aan hulle voorouers gegee het.
Afrikaans 1933/1953 wil U dan hoor in die hemel en die sonde van u volk Israel vergewe en hulle terugbring na die land wat U aan hulle vaders gegee het.
Afrikaans 1983 luister tog uit die hemel en vergeef u volk Israel se sonde en laat hulle terugkom na die land wat U aan hulle voorvaders gegee het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) moet U self hoor in die hemel. Vergewe dan die sonde van u volk Israel en laat hulle terugkeer na die grond wat U aan hulle voorouers gegee het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dan moet U asseblief in die hemel luister en U moet u volk Israel se sonde vergewe en hulle laat terugkom na die land wat U vir hulle voorvaders gegee het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) hoor dan hulle gebede in u hemelse woonplek. Vergewe hulle sondes en maak hulle weer gelukkig in hierdie land wat U lank gelede al aan hulle voorouers beloof het.