1 Kings 8:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al die oudstes van Israel het gekom, en die priesters het die ark opgeneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe al die leiers van Israel daar was, het die priesters die ark opgetel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe al die oudstes van Israel daar kom, het die priesters die ark opgeneem |
| Afrikaans 1983 | Nadat al die leiers van Israel gekom het, het die priesters die ark opgetel |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe al die oudstes van Israel aangekom het, het die priesters die ark opgetel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die leiers van die Israeliete was almal daar, en die priesters het die kis gedra. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe almal daar was, het die priesters die ark waarin die bewys van die ooreenkoms van God met sy volk was, opgetel |