1 Kings 8:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sodat jou oë geopen mag wees oor hierdie huis, nag en dag, ook na die plek waarvan jy gesê het: My Naam sal daar wees, sodat jy kan luister na die gebed wat u dienaar na hierdie plek sal doen.
Afrikaans (NLV) 2011 Hou tog dag en nag ’n wakende oog oor hierdie tempel. Dis die plek waarvan U gesê het dat u Naam daar sal woon sodat U altyd die gebed sal hoor wat ek na hierdie plek toe rig.
Afrikaans 1933/1953 sodat u oë oop mag wees nag en dag oor hierdie huis, oor die plek waarvan U gesê het: My Naam sal daar wees! sodat U mag luister na die gebed wat u kneg na hierdie plek toe sal bid.
Afrikaans 1983 Hou hierdie tempel dag en nag onder u sorg, die plek waarvan U gesê het dat U u Naam daar wil vestig, sodat U die gebed kan hoor wat 'n dienaar van U na hierdie plek toe bid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) dat u oë dag en nag oop sal wees na hierdie tempel, na die plek waarvan U gesê het, ‘My Naam sal daar wees,’ sodat U sal luister na die gebed wat u dienskneg in die rigting van hierdie plek rig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet asseblief altyd sorg vir hierdie tempel. Dit is die plek waar U gesê het U wil wees. Luister na die gebed wat 'n dienaar van U bid wanneer hy na hierdie plek kyk en bid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, beskerm hierdie gebou dag en nag. Dit is tog die plek wat U gekies het; die plek waar U wou hê ons U moes aanbid. Hoor elke keer my gebed as ek my gesig na hierdie tempel toe draai.