1 Kings 8:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar let op die gebed van u kneg en sy smeking, HERE my God, om te luister na die geroep en die gebed wat u dienaar vandag voor u aangesig bid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Luister tog na my gebed en smeking, Here my God. Luister na die roepstem en die gebed wat u dienaar vandag tot U rig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wend U dan tot die gebed van u kneg en tot sy smeking, HERE my God, deur te luister na die geroep en die gebed wat u kneg vandag voor u aangesig bid; |
| Afrikaans 1983 | “Hoor tog, Here my God, die gebed van u dienaar, hoor sy smeking, luister na die hulpgeroep, die gebed wat u dienaar vandag tot U rig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U moet aandag gee aan die gebed van u dienskneg, aan sy smeekbede, Here my God, deur te luister na die klaagroep, na die gebed wat u dienskneg vandag voor U bid, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar my God die Here, luister nou wanneer ek bid en soebat, luister na wat ek vir U vra wanneer ek, u dienaar, vandag tot U bid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here my God, voor U is ek niks. Luister tog na my woorde en verhoor vandag my gebed. |