1 Kings 8:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nou, o God van Israel, laat u woord tog waar gemaak word wat U aan u kneg, my vader Dawid, gespreek het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nou, God van Israel, bevestig tog hierdie beloftes aan u dienaar, my pa Dawid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat dan nou, o God van Israel, u woord tog waargemaak word wat U gespreek het tot u kneg, my vader Dawid. |
| Afrikaans 1983 | “God van Israel, laat die belofte wat U aan u dienaar, my vader Dawid, gemaak het, ook verder vas staan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom, o God van Israel, laat u belofte wat U aan u dienskneg, my vader Dawid, gemaak het, tog waar word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En nou, God van Israel, laat die woorde asseblief waar word wat U gesê het vir u dienaar, my pa Dawid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat alles tog waar word wat U vir Dawid, my pa, oor die jare beloof het.” |