1 Kings 8:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En al die manne van Israel het by koning Salomo byeengekom op die fees in die maand Etanim, dit is die sewende maand.
Afrikaans (NLV) 2011 Op die feesdag in die vroeë herfs het almal in Israel by koning Salomo bymekaargekom.
Afrikaans 1933/1953 En al die manne van Israel het by koning Salomo op die fees vergader in die maand tanim, dit is die sewende maand.
Afrikaans 1983 Al die manne van Israel het op die feesdag in die maand Etanim, die sewende maand, by koning Salomo vergader.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die manne van Israel het toe by koning Salomo byeengekom in die feestyd, in die maand Etaním, dit is die sewende maand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het bymekaargekom vir die fees in die maand Etanim, die sewende maand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal het toe op die feesdag in die maand Etanim, dit is die sewende maand, in Jerusalem bymekaargekom.