1 Kings 8:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: Geloofd sy die HERE, die God van Israel, wat met sy mond met my vader Dawid gespreek het en dit met sy hand volbring het deur te sê:
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het gesê: “Loof die Here, die God van Israel wat met sy mond beloftes gemaak het en met sy hand dit aan my pa, Dawid, vervul het deur te sê:
Afrikaans 1933/1953 En hy sê: Geloofd sy die HERE, die God van Israel, wie se hand volbring het wat sy mond met my vader Dawid gespreek en gesê het:
Afrikaans 1983 Hy het gesê: “Geloof sy die Here die God van Israel wat aan my vader Dawid 'n belofte gedoen het en dit deur sy mag vervul het. Die woorde van die Here was:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) het hy gesê: “Die Here, die God van Israel, moet geprys word, wat met sy mond met my vader Dawid gepraat het, en met sy hand die volgende woorde vervul het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hy het gesê: “Ek prys die Here, die God van Israel. Hy het vir my pa Dawid iets belowe en Hy het gedoen wat Hy belowe het. Hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het gesê: “Ons wil die Here, die God van Israel, loof, want Hy het sy belofte aan Dawid gehou.