1 Kings 8:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het sekerlik vir jou 'n huis gebou om in te woon, 'n vaste plek vir jou om in te bly vir ewig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het nou vir U ’n glansryke tempel gebou waarin U vir altyd kan woon!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Verseker het ek vir U 'n woonhuis gebou, 'n vaste plek vir U om ewig in te woon. |
| Afrikaans 1983 | Daarom, Here, het ek vir U 'n waardige huis gebou, 'n verblyf waar U altyd kan woon.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het inderdaad 'n vorstelike woning vir U gebou, die plek vir U om in te woon in alle ewigheid. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En ek het nou vir U 'n tempel gebou om in te woon, 'n huis waar U altyd kan woon.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, hierdie wonderlike tempel het ek vir U gebou. Dit moet vir altyd u woonplek wees.” |