1 Kings 8:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Salomo: Die HERE het gesê dat hy in die donkerte sou woon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het Salomo gebid: “Die Here het gesê Hy wil in digte duisternis woon. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Salomo gesê: Die HERE het gesê dat Hy in donkerheid wil woon. |
| Afrikaans 1983 | Toe het Salomo gesê: “Die Here het gesê Hy wil in duisternis woon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het Salomo gesê: “Die Here het gesê dat Hy in diepe duisternis vertoef. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna het Salomo gesê: “Here, U het gesê U wil in 'n plek woon waar dit donker is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op daardie oomblik is Salomo so deur die Here se nabyheid aangegryp dat hy gesê het: “Here, U is by ons en tog is U ook ver. U is teenwoordig en tog woon U in die donkerte. |