1 Kings 8:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die priesters uit die heiligdom uitgegaan het, het die wolk die huis van die HERE gevul, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die priesters uit die heiligdom kom, het ’n wolk die tempel van die Here gevul. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die priesters uit die heiligdom uitgaan, het die wolk die huis van die HERE vervul. |
| Afrikaans 1983 | Toe die priesters uit die heiligdom kom, het 'n wolk die huis van die Here gevul. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die priesters uitkom uit die heiligdom, het 'n wolk die tempel van die Here gevul. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die priesters uit die tempel kom, het daar 'n wolk in die tempel gekom en die wolk het alles toegemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die priesters uit die heiligdom gekom het, het ’n helder, wit wolk die huis van die Here gevul. Almal het die teenwoordigheid van die Here aangevoel. |