1 Kings 7:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En al die deure en deurposte was vierkantig, met die vensters, en lig was teen lig in drie range.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die deurkosyne was reghoekig. Hulle was in stelle van drie teenoor mekaar.
Afrikaans 1933/1953 En al die deure met die vensters was vierkantig van houtwerk, en venster was teenoor venster, drie maal.
Afrikaans 1983 Al die deurkosyne was reghoekig en het lateie gehad. Daar was telkens drie deure regoor mekaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die ingange en openinge het vierkantige rame gehad. Teenoor elke opening was daar 'n opening, in groepe van drie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die deure en hulle rame was vierkantig. Daar was drie deure aan elke kant, oorkant mekaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die deuropeninge en die vensters was reghoekig. Die deure en die vensters is so gerangskik dat hulle teenoor mekaar was.