1 Kings 7:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die kandelaars van suiwer goud, vyf aan die regterkant en vyf aan die linkerkant, voor die binnehuis, met die blomme en die lampe en die goue tang, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die kan- delare van suiwer goud, vyf aan die suidekant en vyf aan die noordekant, voor die binneste heiligdom; die blomkelke, lampe en pithouers, alles van goud; |
| Afrikaans 1933/1953 | en die kandelaars, vyf regs en vyf links, voor die binneste vertrek, van fyn goud; en die blomwerk en die lampe en die snuiters, van goud; |
| Afrikaans 1983 | die kandelaars van suiwer goud, vyf regs en vyf links voor die binneste heiligdom; die blomkelke, die lampe en die goue pithouers; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die menoras van fyngoud – vyf aan die regterkant en vyf aan die linkerkant – voor die heiligdom; die goue blomknoppe, lampe en snuiters; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die lampstaanders van skoon goud, vyf lampstaanders regs en vyf lampstaanders links voor die binneste kamer, die blomme en die lampe en die tangetjies, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die tien kandelare wat voor die binneste heiligdom gestaan het; die blomkelke, die lampe en die pithouers; |