1 Kings 7:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Salomo het al die voorwerpe ongeweeg gelaat, want hulle was uitermate baie; en die gewig van die koper is nie vasgestel nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Salomo het nie al hierdie toebehore geweeg nie, want daar was te veel van hulle. Die gewig van die brons kon nie bepaal word nie.
Afrikaans 1933/1953 En Salomo het al die voorwerpe ongeweeg laat bly vanweë die baie groot menigte; die gewig van die koper is nie bereken nie.
Afrikaans 1983 Salomo het al die goed op hulle plekke laat sit. Daar is so baie brons gebruik dat dit nie geweeg kon word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Omdat al hierdie voorwerpe so uitermate swaar was, het Salomo dit nie geweeg nie. Die gewig van die brons kon nie vasgestel word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Salomo het nie hierdie goed geweeg nie, want die brons was te veel om te weeg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo het nooit al hierdie bronsvoorwerpe laat weeg nie, want daar was te veel. Die presiese gewig van hierdie voorwerpe is nooit vasgestel nie.