1 Kings 7:46 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die Jordaanvlakte het die koning hulle gegiet, in die kleigrond tussen Sukkot en Sartan.
Afrikaans (NLV) 2011 Die koning het dit van gepoleerde brons in kleivorms gegiet in die Jordaanvallei tussen Sukkot en Saretan.
Afrikaans 1933/1953 In die Jordaanstreek waar die grond diep was, tussen Sukkot en Sartan, het die koning dit gegiet.
Afrikaans 1983 Die koning het dit in die omgewing van die Jordaan, tussen Sukkot en Saretan, in kleivorms laat giet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die omgewing van die Jordaan, tussen Sukkot en Saretan, het die koning dit in kleivorms gegiet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het alles gesmelt in die kleigrond by die Jordaan-rivier tussen die stede Sukkot en Saretan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die koning het al hierdie toerusting by ’n gietery in die omgewing van die Jordaan, tussen Sukkot en Saretan, in kleivorms laat giet.