1 Kings 7:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die potte en die skoppe en die komme, en al hierdie voorwerpe wat Hiram vir koning Salomo vir die huis van die HERE gemaak het, was van blink koper. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die potte, grawe en komme vir besprinkeling. Al hierdie toebehore wat Hiram vir die tempel van die Here vir Salomo gemaak het, was van gepoleerde brons. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die potte en die skoppe en die komme: al hierdie voorwerpe wat Hiram vir koning Salomo in die huis van die HERE gemaak het, was van gepolyste koper. |
| Afrikaans 1983 | die potte, die skoppe, die komme vir besprinkeling en al die toebehore van die heiligdom. Hiram het dit vir koning Salomo vir die huis van die Here gemaak van gepoleerde brons. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die houers, skoppies en offerbakke. Al hierdie voorwerpe wat Hiram vir koning Salomo gemaak het vir die huis van die Here was van gepoleerde brons. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die potte en grawe en skottels en al die gereedskap van die tempel. Hiram het alles vir koning Salomo gemaak van brons wat hy glad geskuur en blink gevryf het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die potte, die skoppe en die komme vir besprinkeling. Hiram het al hierdie toerusting vir die tempel in opdrag van Salomo gemaak. Hy het alles van gepoleerde brons gemaak. |