1 Kings 7:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar was vensters in drie rye, en lig was teen lig in drie range. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was drie rye vensters wat in groepe van drie teenoor mekaar aangebring was. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar was drie rye vensters van latwerk; en oop venster teenoor oop venster, drie maal. |
| Afrikaans 1983 | Daar was drie rye vensters met kosyne, telkens drie vensters regoor mekaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was drie rye vensteropeninge, telkens regoor mekaar, in groepe van drie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In elkeen van die twee symure was daar drie rye vensters. Al die vensters was teenoor mekaar. |