1 Kings 7:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want op die plate van sy rande en op die rande daarvan het hy gérubs, leeus en palmbome gegraveer volgens die verhouding van elkeen, en byvoegings rondom.
Afrikaans (NLV) 2011 Die sypanele en staanders het Hiram oral waar daar ruimte daarvoor was, versier met gerubs, leeus en palmbome, en met kranse reg rondom.
Afrikaans 1933/1953 En hy het op die vlakke van die kloue en sluitplate daarvan g,rubs, leeus en palmbome gegraveer volgens die ruimte van elkeen, en blomkranse rondom.
Afrikaans 1983 Hiram het op die plate van die staander en op die sypanele, oral waar daar plek was, gerubs, leeus en palms uitgesny, asook kransies rondom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hiram het gerubs, leeus en palmette gegraveer op die plat dele van die handvatsels en die raamwerk, oral waar daar plek was, met randversierings rondom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Waar daar ook al plek op hierdie syplate was, is dit met gerubs, leeus, palms en kransies versier.