1 Kings 7:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En bo-op die voetstuk was daar 'n ronde omtrek van 'n half el hoog, en bo-op die voetstuk was sy lysies en sy rande van dieselfde.
Afrikaans (NLV) 2011 Rondom die bokant van elke waentjie was daar ’n ronde staander, ’n kwart meter hoog, met staanders en sypanele wat die kante toegemaak het.
Afrikaans 1933/1953 En bo-aan die afspoelwaentjie was daar 'n kraag van 'n half-el hoog, heeltemal rond; en bo-op die bak was die kloue en sluitplate daarvan, daarmee saam uit een stuk.
Afrikaans 1983 Bo-op elke waentjie was daar 'n ronde staander, 'n kwart meter hoog, met plate aan die kante toegemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bo die staander het 'n sirkelvormige rand 'n halwe el hoog uitgestaan. En bo-aan die staander was die handvatsels en rame deel daarvan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bo-op elke waentjie was daar ’n ronde staander van 25 sentimeter. Plate aan die kante het dit toegemaak.