1 Kings 7:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daar was vier onderleggers aan die vier hoeke van een voetstuk, en die onderleggers was van die voetstuk self.
Afrikaans (NLV) 2011 Op elkeen van die hoeke van die waentjies was daar staanders wat in een stuk met die waentjie gemaak is.
Afrikaans 1933/1953 En vier skouerstukke was aan die vier hoeke van elke afspoelwaentjie; die skouerstukke daarvan was met die bak saam uit een stuk.
Afrikaans 1983 Die vier staanders aan die vier hoeke van elke waentjie het 'n geheel gevorm met die waentjie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar was vier steunstukke aan die vier hoeke van elke staander vas. Dit was 'n deel van die staander.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die vier stutte aan elke waentjie se vier hoeke is saam met die waentjie gegiet en het ’n geheel daarmee gevorm.