1 Kings 7:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die werk van die wiele was soos die werk van 'n wawiel: hulle asbome en hulle skepe en hulle kappe en hulle speke was almal gesmelt. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elke wiel was ’n driekwart meter in deursnee en was soos strydwawiele gemaak. Die asse, speke en nawe was alles in een stuk gegiet. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die maaksel van die wiele was in die vorm van 'n wawiel; die kloue en die vellings en die speke en die nawe daarvan was alles gietwerk. |
| Afrikaans 1983 | Die wiele was gemaak soos strydwawiele, hulle asse en vellings en speke en nawe was alles van gietwerk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die wiele se vorm was dieselfde as dié van 'n strydwa: Die asse, vellings, speke en nawe was alles gegiet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die wiele was soos die wiele van ’n strydwa. Dit beteken dat hulle asse, vellings, speke en nawe alles van brons gemaak is. |