1 Kings 7:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En onder die lyne was vier wiele; en die asbome van die wiele was aan die voetstuk vasgemaak, en die hoogte van 'n wiel was 'n el en 'n halwe el. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Onder die sypanele was daar vier wiele wat aan die asse vas was. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die vier wiele was onder die sluitplate, en die kloue van die wiele was in die bak, terwyl die hoogte van elke wiel anderhalf el was. |
| Afrikaans 1983 | Die vier wiele was onder die sypanele, en die wiele se asse was aan die waentjie vas. Elke wiel was 'n driekwart meter in deursnee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vier wiele was aan die onderkant van die rame, en die asse van die wiele was aan die staander vas. Die hoogte van elke wiel was een en 'n half el. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die waentjies se vier wiele was onder die sypanele en die wielasse was aan die waentjie vas. Elke wiel was ’n meter hoog. |